PRETORIA SAKEKAMER 2025 GHOLFDAG – BEMARKINGSGELEENTHEID

Wil jy jou besigheid of handelsnaam bemark maar kan nie tydens die gholfdag teenwoordig wees nie, ….moenie bekommer nie.

Die Pretoria Sakekamer maak dit moontlik dat jy “teenwoordig” kan wees by die gholfdag.

Die geleentheid is nou beskikbaar om baniere en/of opslaan vlae teen ‘n bekostigbare prys ten toon te stel tydens die gholfdag.

Kliek op die besprekingskakel en kies “Handelsmerk blootstelling” opsie onder Item 8:

https://forms.gle/jPN62nyRGjqJGATe8

Ons hoop jy is “teenwoordig” by die gholfdag om jou besigheidsnetwerk te verbreed.

Navrae by admin@pretoriasake.co.za of stuur vir ons ‘n Whatsapp-boodskap na 063 952 1341.

Hoop ons sien jou by die gholfdag op 14 Mei 2025!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *